Magozastad, Groot Marico, North West

Magozastad, Groot Marico, North West
R 16,500,000.00
  • Post Updated: 2021-11-24 16:11:12
  • Date added: 12/04/21
  • Bedrooms: 4
  • Bathrooms: 2
  • Area: 1800 m²
  • Lot size: 700 hectares

Share this:

Description

*+- 700HA geelektrifiseerde wilds omheining
*Verskeie afdakke en store
*Huis 1:
Ou plaashuis/werkers akkomodasie, 2 slaapkamer, 2 badkamer, Eskom elektrisiet
*Huis 2:
Elektriese omheining en hek, 4 slaapkamer, 2 badkamer, braai area, afdak, koelkamer, “off the grid” sonpaneel &gas stelsel. Watertenk en 2 boorgate op die perseel
*Lodge:
Elektriese omheining en hek
Druk pomp
Braai boma met braaier, fire pit, stoele tafel ens
Hout dek
“Splash pool”
Hoofgebou bestaan uit dievolgende:
Kroeg: ingeboude toonbank,&rake. Kroeg stoele. Dubbeldeur vertoon yskas en ysmasjien. Alle glase,décor , trofees ens ingesluit.
Eetkamer: Tafels & stoele, opdien tafel,Warm trollies en hottrays, koffie stasie.
Lap Tafeldoeke en servette
Komuis : Ten volle toegerus met Dubbel wasbak,eiland voorberei area, massas nuwe geinstallerde kaste, nuwe 6 plaat gasstoof en oond, yskaste en vrieskas. Spens. Alle kombuis gerei ingesluit, borde , bekers, glase, opdien bakke, potte, panne ens
TV kamer: TV, banke, koffie tafel ens
Ontspannings kamer: Dart bord, tafel tennis en pool tafel.
2 aparte toilette, 1 by kroeg en 1 by ontspannings kamer

Los staande Chalets slaap 18 totaal:
2 Chalets met 1 dubbelbed en 1 enkel bed, badkamer met bad/stort, toilet en wasbak
4 Chalets met 3 enkelbeddens elk, badkamer met stort, wasbak en toilet
Volledig toegerus, Alle beddegoed, kussings, lakens, handoeke , matte ens ingesluit.
Elke chalet het koffie stasie
Slagkamer, vleissaag
Koelkamer
3 buite kamers
1 sout kamer

*Toyota 2.4 2018 bakkie
*Trekker Fiat 640
*Trekker Sleep waentjie
*3 komaprtement wilds wa
*venter sleepwaentjie
*2 x Polaris 260cc 4wiel motorfietse
*1 x Honda 250cc 4wiel motorfiets
*1 x Honda kragopwekkertjie
*Rolo halfton voermenger
*Verskeie ontbossing en hout verwerking toerusting oa bushcutters ,ketting saag, hout splitter
*Verskeie elektriese gereedskap oa welder, boor ens
*8 Pit blinds/ skuilings met 1 rigting glas, asook aangelêde water en waterkrippe
*Verskeie 3d diere targets
*5 grond damme
*5 boorgate waarvan 2 toegerus is
*Geelektrifiseerde leeuhokke:
8 hokke met 8 leeus en teelgereed tier paar
*Wild:
40 Buffel bulle
7 Roan bulle
7 Sables
10 King Wildebeeste
6 Goue wildebeest
100 Wildebeeste (gewoon)
700-900 rooibokke
200-300 Kudus
30-40 Waterbokke
20-25 Blesbokke
20-30 Springbokke
5 Elande
6 Swart wildebeest
3 Kameelperde
15-2 Njalas
Klipspringer
Rooi ribbok
Bosbok
Bosvark
Vlakvark

4 Bedrooms
2 Bathrooms
2 Garages
6 Covered Parking

More Property Features

24 Hour Security
Access Gate
Aircon
Alarm
Backup Water
Borehole
Built-in Cupboards
Built-in-Braai
CCTV
Central Heating
Deck
1 Dining Area
Electric Fencing
1 En Suite
Entrance Hall
Family / TV Room
Fence
Fairly new Finishes
Fireplace
6 Flatlets
1800 m2 Floor Area
Furnished
Garden
Garden Cottage
Guest Toilet
Irrigation System
Kitchen
700 ha Land Area
Lapa
Laundry
2 Lounges
Pantry
Patio
Paving
Pets Allowed
Pool
Reception
Corrugated Iron Roof Type
Satellite
Scenic View
Scullery
Smoking Allowed
Spa Bath
Staff Quarters
Study
Walk-in Closet
Wheel Chair Friendly

This style property is located in is currently and has been listed on NPPM - Property Management. This property is listed at R 16,500,000.00. It has 4 beds bedrooms, 2 baths bathrooms.

  • 7 Van Oordt Street, Monument, Krugersdorp

  • 011 040 1197

  • admin@nppm.co.za